| Modulekode | FSG 251 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Bou, gaswisselings- en sekretoriese funksies van die longe; bou, uitskeiding en nie-urinêre funksies van die nier; suurbasisewewig; asook die vel en liggaamstemperatuurbeheer. Praktika: longfunksies/spirometrie, nierfunksietoetse – sykamer urine-ondersoeke. Vertering. Metabolisme. Patofisiologie. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | RAN 100,RFI 110,FSG 161,FSG 162,MTL 180,RAW 180,RAW 182 |
| Kontaktyd | 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Fisiologie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App